Die website is nog onder konstruksie, maar kyk solank na die sms-page of sluit aan by hulle official FB page. Dowe kinders kán leer praat, maar sonder die ondersteuning van die publiek is dit ‘n byna haas ontmoontlike taak. Please help them spread the word .. (pun intended!)