Reën Oor My

I love you more than my own mind is able to comprehend. Ons trane het saamgevloei en ‘n stroom gevorm wat ons teruggebring het na mekaar toe. Ek voel weer mens, die lewe het weer sin en betekenis en my hart is weer heel omdat jou helfte dit voltooi. xx

Reën Oor My

[Artist: Quentin Prinsloo]

Voel jy die nag, voel jy die wind, voel jy die reën
Voel jy soos ek, voel jy my asem, jy’s nie meer alleen
Ek verdrink in jou trane, in die blou wat my kom haal

En jou liefde reën oor my
Bly by my, die nag is verby
In jou trane staan en wag jy alleen vir my
Reën oor my
Ek hou jou vas, ek lewe vir jou
Dis my hart se hooggety
Jy reën oor my

Ek weet dis koud daar waar jy was, ver hiervandaan
Hier is die son, hier is die lewe, waar ookal ons gaan
Ek is vas aan jou woorde en jou hart wat my verstaan

En jou liefde reën oor my
Bly by my, die nag is verby
In jou trane staan en wag jy alleen vir my
Reën oor my
Ek hou jou vas, ek lewe vir jou
Dis my hart se hooggety
Jy reën oor my

Reën oor my hart
Jy is myne
Reën oor my siel
Ek leef vir jou

En jou liefde reën oor my
Bly by my, die nag is verby
In jou trane staan en wag jy alleen vir my
Reën oor my
Ek hou jou vas, ek lewe vir jou
Dis my hart se hooggety
Jy reën oor my

Dis my hart se hooggety
Jy reën oor my ..

4 thoughts on “Reën Oor My

  1. NOENA says:

    Pragtige Woorde! Hoekom moet daar ‘n ding bestaan het soos Liefde? Dit klink so eenvouding maar in werklikheid is dit nie.

  2. Son says:

    Elfie!!! My hart jubel vir jou!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s